Afrikaanse Filosofie
Overview & Synopsis
"Hierdie is die eerste boeklengte poging om 'n Afrikaanse filosofiese tradisie te beskryf binne die konteks van die Suid-Afrikaanse geskiedenis, en om die geskiedenis van die filosofie internasionaal te interpreteer. In die proses word van die belangrikste Afrikaanse filosowe self aan die woord gestel. Dit is werklik 'n waardevolle kultuurhistoriese dokument en 'n enorme bydrae tot die intellektuele geskiedenis in Suid-Afrika." - Prof Desmond Painter.
Indexed from repository: OAPEN Library
(
www.oapen.org)
Document Information
| Document Title | Afrikaanse Filosofie |
|---|---|
| Author / Organization | Duvenage, Pieter | https://orcid.org/0000-0003-1307-4255 |
| Subject & Discipline | African history |
| Categories | Humanities & Social Sciences |
| Publication Year | 2026 |
| License / Rights | Open Access / Creative Commons |
| Resource Verification | Listed PDF (Verification Pending) |
| Original Host Website |
OAPEN Library
(www.oapen.org)
|
| File Format | application/pdf (Portable Document Format) |
| Language | EN |
| Catalog ID | DOC-28675 |
| Original Source Link | Visit Source Page on www.oapen.org » |